Ewige Lig

Welkom by die webtuiste van Ewige Lig Kerk in Montana Park, Pretoria. Ons het ‘n begeerte om soveel mense moontlik na Jesus te lei en om mense se lewens te verander.

Welkom by die webtuiste van Ewige Lig Kerk in Montana Park, Pretoria. Ons het ‘n begeerte om soveel mense moontlik na Jesus te lei en om mense se lewens te verander.

PRETORIA ALGEMENE DIENSTYE:
08h00 | 10h00 | 18h00

KAAP ALGEMENE DIENSTYE: 09h00

VAALWATER ALGEMENE DIENSTYE: 09h00
ALLDAYS ALGEMENE DIENSTYE: 09h00

Wees altyddeur bly. Bid sonder ophou. Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.
– 1 Thessalonicense 5:16 – 18

Wees altyd bly. Bid gedurig. “Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.”
– 1 Tessalonisense 5:16 – 18

BERADING

Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.
– Matthéüs 11:28

Berading word gratis aangebied vir lidmate van Ewige Lig deur gekwalifiseerde beraders en Pastore. Berading word gedoen deur te kyk na die siel, gees en liggaam, sodat genesing kan plaasvind in alle areas. Die mikpunt is om uit te kom by die wortel van die probleem/trauma en dit uit te sorteer, sodat dit nie weer herhaal nie.

Skakel gerus die kerkkantoor op 012 751 1177 om ‘n afspraak te maak.

Die Ewige Lig Kinderkerk bedien kinders vanaf 3 – 13 jaar. Daar is ook ‘n babaklas vir 2 – 24 maande oue babas. Tienerkerk in die oggende vir ouderdomme vanaf 14 – 18 jaar.

Skakel in en word deel van die Ewige Lig-familie.

Gesels met ons

Gesels met ons