BERADING
BERADING
Jou bron van liefde
Jou bron van liefde
Berading word gratis aangebied vir lidmate van Ewige Lig deur gekwalifiseerde beraders en Pastore. Berading word gedoen deur te kyk na die siel, gees en liggaam, sodat genesing kan plaasvind in alle areas. Die mikpunt is om uit te kom by die wortel van die probleem/trauma en dit uit te sorteer, sodat dit nie weer herhaal nie.
Skakel gerus die kerkkantoor op 012 751 1177 om ‘n afspraak te maak.
Vul die vorm in en ons kontak jou!