WEEKPROGRAM
WEEKPROGRAM
” Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.”
” Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.”
” Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.”

Ewige Lig het verskeie selgroepe, insluitend vir kinders en jeug, wat aangebied word op Dinsdae of Woensdae om 19:00. Meeste selgroepe is by die kerk self. Daar is ook ‘n virtuele selgroep beskikbaar vir die mense buite Pretoria en in die buiteland.
Skakel vir Pastoor André Louwrens om meer uit te vind oor die selgroepe:
Skakel – 082 774 8935


Biduur vind plaas op Donderdagaande vanaf 18:00 tot 21:00. Kom en gaan soos u wil in hierdie tydgleuf. Daar is lofprysing- en aanbidding-musiek wat speel met die kerk se ligte af. Tydens skoolvakansies is daar geen biduur nie.
Donderdagaande vanaf 18h00 – 21h00