Ewige Lig bied aan drie unieke dienste elke Sondag om 08:00, 10:00 en 18:00. Daar is ‘n plekkie vir almal: of u verkies om in die moederskamer te sit, heel voor, bo-op die gallery, of selfs agter.
1154 Tibouchina Str, Montana, Pretoria.
Gesels met ons